Testo Die Brug - Elvis Blue

Testo della canzone Die Brug (Elvis Blue), tratta dall'album Die Brug

Ek was sonder water maar jy was die brug
,ek was sonder water maar jy was die brug
Soms moet jy net jou hand uit steek
En voor die wind deur jou vingers breek
Soms moet jy waag al maak dit seer
Dit het ek by jou geleer
Nou staan ek hier buite Nou staan ek in jou lig
Ek sien net ons toekoms en ek kyk nie meer terug
Oh ek was sonder water maar jy was die
brug ek was sonder water maar jy was die brug
Party plekke voel nader aan die son
As ek langs jou staan voel ek dit weer
Die vuur wat jy in my aansteek
Die lig wat deur die donker breek
Nou staan ek hier buite Nou staan ek in jou lig
Ek sien net ons toekoms en ek kyk nie meer terug
Oh ek was sonder water maar jy was die
brug ek was sonder water maar jy was die brug
Ek was sonder water maar jy was die brug ek was sonder water
maar jy was die brug ek was sonder water maar jy was die brug
Nou staan ek hier buite Nou staan ek in jou lig
Ek sien net ons toekoms en ek kyk nie meer terug
Oh ek was sonder water maar jy was die
brug ek was sonder water maar jy was die brug



Credits
Writer(s): Elvis Blue
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link

Disclaimer: i testi sono forniti da Musixmatch.
Per richieste di variazioni o rimozioni è possibile contattare direttamente Musixmatch nel caso tu sia un artista o un publisher.

Elenco artisti

© 2026 Riproduzione riservata. Rockol.com S.r.l.
Policy uso immagini

Rockol

  • Utilizza solo immagini e fotografie rese disponibili a fini promozionali (“for press use”) da case discografiche, agenti di artisti e uffici stampa.
  • Usa le immagini per finalità di critica ed esercizio del diritto di cronaca, in modalità degradata conforme alle prescrizioni della legge sul diritto d'autore, utilizzate ad esclusivo corredo dei propri contenuti informativi.
  • Accetta solo fotografie non esclusive, destinate a utilizzo su testate e, in generale, quelle libere da diritti.
  • Pubblica immagini fotografiche dal vivo concesse in utilizzo da fotografi dei quali viene riportato il copyright.
  • È disponibile a corrispondere all'avente diritto un equo compenso in caso di pubblicazione di fotografie il cui autore sia, all'atto della pubblicazione, ignoto.

Segnalazioni

Vogliate segnalarci immediatamente la eventuali presenza di immagini non rientranti nelle fattispecie di cui sopra, per una nostra rapida valutazione e, ove confermato l’improprio utilizzo, per una immediata rimozione.