Testo Berg - Elvis Blue

Testo della canzone Berg (Elvis Blue), tratta dall'album Vasbyt

My ma het gesê jy moet kyk na jouself
Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart
Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap
Al wil jy opgee langs die pad
Dis die berg wat 'n mens moet klim (oh oh)
Daar's 'n plek waar jou drome
Te groot vir jou voel
Waar jy staan aan die voet van 'n berg
Jy weet jy moet klim, maar jy's moeg en dis erg
En jy voel niks maak regtig sin
Dis die berg wat 'n mens moet klim (oh oh)
Jy kyk na jou ouers,
Jy leer jouself ken
Hoe die donker ook meng met die lig
Die son skyn in jou, maar die wolke lê dik
En dit voel of dit jou insluk
My ma het gesê jy moet kyk na jouself
Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart
Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap
Al wil jy opgee langs die pad
Dis die berg wat 'n mens moet
Woah-oh-oh-oh
Stof jouself af, jy's gemaak vir vêr lande
Vir branders wat breek voor jou deur
Hou vas deur die hartseer wat jy nie verdien
Daar's geen hart wat die hemel nie sien nie
Sing
Woah-oh-oh-oh
Oh
My ma het gesê jy moet kyk na jouself
Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart
Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap
Al wil jy opgee langs die pad
O, my ma het gesê jy moet kyk na jouself (oh oh)
Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart
Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap
Al wil jy opgee langs die pad
Dis die berg wat 'n mens moet klim



Credits
Writer(s):
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link

Disclaimer: i testi sono forniti da Musixmatch.
Per richieste di variazioni o rimozioni è possibile contattare direttamente Musixmatch nel caso tu sia un artista o un publisher.

Elenco artisti

© 2026 Riproduzione riservata. Rockol.com S.r.l.
Policy uso immagini

Rockol

  • Utilizza solo immagini e fotografie rese disponibili a fini promozionali (“for press use”) da case discografiche, agenti di artisti e uffici stampa.
  • Usa le immagini per finalità di critica ed esercizio del diritto di cronaca, in modalità degradata conforme alle prescrizioni della legge sul diritto d'autore, utilizzate ad esclusivo corredo dei propri contenuti informativi.
  • Accetta solo fotografie non esclusive, destinate a utilizzo su testate e, in generale, quelle libere da diritti.
  • Pubblica immagini fotografiche dal vivo concesse in utilizzo da fotografi dei quali viene riportato il copyright.
  • È disponibile a corrispondere all'avente diritto un equo compenso in caso di pubblicazione di fotografie il cui autore sia, all'atto della pubblicazione, ignoto.

Segnalazioni

Vogliate segnalarci immediatamente la eventuali presenza di immagini non rientranti nelle fattispecie di cui sopra, per una nostra rapida valutazione e, ove confermato l’improprio utilizzo, per una immediata rimozione.