Testo Vorhaarnooi - Elvis Blue
Testo della canzone Vorhaarnooi (Elvis Blue), tratta dall'album Elvis Blue (Special Edition)
Bantam hom so, en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvos hare
Ek is verlief op die kind
Hoor jy meisie met die sweetvos hare?
Verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op die kind
Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossie
Lappa maak vir Bella stout, met hanepoot se natrosies
Donkerrooi die wingerdblaar, en warmrooi die mond van haar
My hart blom wit, vir die voshaar nooi
Pluk heide van die rooiste rooi
Vir hierdie einste voshaar nooi
Bellabint, my meisiekind, dis hartblom wit dis heide rooi
Bellabint, my meisiekind, dis hartblom wit dis heide rooi
Vir jou my voshaar meisiekind
Hoor jy meisie met die sweetvos hare?
Verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op die kind
Ek is verlief op die kind
Credits
Writer(s): Louis Van Rensburg
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Disclaimer:
i testi sono forniti da Musixmatch.
Per richieste di variazioni o rimozioni è possibile contattare
direttamente Musixmatch nel caso tu sia
un artista o
un publisher.