Testo Spore - Elvis Blue
Testo della canzone Spore (Elvis Blue), tratta dall'album Afrikaans
oh oh oh oh oh oh
oh oh oh oh oh oh
het jy al ooit gevoel jy wil oor begin
op n ander plek n nuwe lied gaan sing
wou jy al ooit dinge agter laat
net jou oe toe knyp en droom en waag
oh oh oh oh oh oh
kry my op die pad die pad
waar die dromers loop
son oor ons skouers
ons oe vol hoop
ko-ohom saam kom saam
dis al wat dit kos
ek en jy is gemaak
om spore te los
oh oh oh oh oh oh
ek weier om te glo dat ons kleur verdof
lat die dinge hier ons uit sal stof
ons kn kies wat ons glo
ons kan kies wat ons dink
ons kan kies hoe ons voel
en hoe ons woorde klink
kry my op die pad die pad
waar die dromers loop
son oor ons skouers
ons oe vol hoop
ko-ohom saam kom saam
dis al wat dit kos
ek en jy is gemaak
om spore te los
oh oh oh oh oh oh
oh oh oh oh oh oh
oh oh oh oh oh oh
kry my op die pad die pad
waar die dromers loop
son oor ons skouers
ons oe vol hoop
ko-ohom saam kom saam
dis al wat dit kos
ek en jy is gemaak
om spore te los
oh oh oh oh oh oh
oh oh oh oh oh oh
het jy al ooit gevoel jy wil oor begin
op n amder plek n nuwe lied gaan sing.
Credits
Writer(s): Elvis Blue
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Disclaimer:
i testi sono forniti da Musixmatch.
Per richieste di variazioni o rimozioni è possibile contattare
direttamente Musixmatch nel caso tu sia
un artista o
un publisher.