Testo Rollercoaster - Brendan Peyper

Testo della canzone Rollercoaster (Brendan Peyper), tratta dall'album Hy Loop Oop - Exclusive Edition

As ek pla is ek jammer het jy tyd
Kan nie wag om vir jou van nader te bekyk
Wie nie waag sal nie wen nie
sal jy my nie ook wil ken nie
ek sal jou nie keer, as jy wil probeer
Sê net ja ek sal jou nie los nie
moenie worry dit gaan jou nie kos nie
is jy reg vir adrenalien
Saam met my, wag en jy sal sien hoe lekker hierdie aand kan raak
sie hoe lekker dit kan raak
Vlieg in die rondte rondte
ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte
ry die rollercoaster vinnig en rof ons sal nie wil stop
jy's bang maar dis lekker
dit hou nooit op nie
vat 'n kans op my
Moenie wag, as jy weet dit is nou tyd
Moenie dink laat jou hart vir jou besluit
Op die oog af te gevaarlyk
En jou hart klop onbedaarlik
Daar's niks te verloor
met daai vonkel in jou oë
As jy val is ek reg hier onder jou
Met twee arms wat jou altyd vas sal hou
Voel dit dalk te vinnig om in te klim
wie-nie-waag-nie-kan-nie-begin so
sien hoe lekker hierdie aand kan raak
sien hoe lekker dit kan raak
Vlieg in die rondte, rondte
Ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte
Ry die rollercoaster, vinnig en rof ons sal nie wil stop
Jy's bang maar dis lekker
Dit hou nie op nie
Vat 'n kans op my
op en op en op en op
deur die atmosfeer niks sal ons stop
ek en jy, op die wolke ry vanaand voel ons so vry
Vlieg in die rondte, rondte
Ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte
Ry die rollercoaster
Vinnig en rof ons sal nie wil stop
Jy's bang maar dis lekker
Dit hou nooit op nie, vat 'n kans op my
Vat 'n kans op my
Vlieg in die rondte, rondte
Ry die rollercoaster tot in die hoogte, vêrte
Ry die rollercoaster
Vinnig en rof ons sal nie wil stop
Jy's bang maar dis lekker
Dit hou nooit op nie, vat 'n kans op my



Credits
Writer(s): Mark Batson, Sean Fenton, Lyrica Anderson
Lyrics powered by www.musixmatch.com

Link

Disclaimer: i testi sono forniti da Musixmatch.
Per richieste di variazioni o rimozioni è possibile contattare direttamente Musixmatch nel caso tu sia un artista o un publisher.

Elenco artisti

© 2026 Riproduzione riservata. Rockol.com S.r.l.
Policy uso immagini

Rockol

  • Utilizza solo immagini e fotografie rese disponibili a fini promozionali (“for press use”) da case discografiche, agenti di artisti e uffici stampa.
  • Usa le immagini per finalità di critica ed esercizio del diritto di cronaca, in modalità degradata conforme alle prescrizioni della legge sul diritto d'autore, utilizzate ad esclusivo corredo dei propri contenuti informativi.
  • Accetta solo fotografie non esclusive, destinate a utilizzo su testate e, in generale, quelle libere da diritti.
  • Pubblica immagini fotografiche dal vivo concesse in utilizzo da fotografi dei quali viene riportato il copyright.
  • È disponibile a corrispondere all'avente diritto un equo compenso in caso di pubblicazione di fotografie il cui autore sia, all'atto della pubblicazione, ignoto.

Segnalazioni

Vogliate segnalarci immediatamente la eventuali presenza di immagini non rientranti nelle fattispecie di cui sopra, per una nostra rapida valutazione e, ove confermato l’improprio utilizzo, per una immediata rimozione.