Testo Hoekom - Elizma Theron
Testo della canzone Hoekom (Elizma Theron), tratta dall'album Ek Soek Jou
Nog nooit het iemand my so aangeraak nie
Nog niemand het so met my gemaak nie
Nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie
Nog nooit het ek 'n mens so liefgehad nie
So liefgehad nie
hoekom dan nou?
hoekom alweer?
hoekom maak jy my so seer?
hoekom is ek die laaste een om te hoor?
hoe kom ek hieroor?
hoe kom ek verby?
hoekom doen jy dit aan my?
hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?
hoekom, hoekom doen jy dit aan my?
jy't gese jy kyk vir haar nie na my nie
jy't my gebreek so deur die lyne
die lyne
jy't gese jy sal my nooit seermaak nie
nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie
so lief gehad nie
hoekom dan nou?
hoekom alweer?
hoekom maak jy my so seer?
hoekom is ek die laaste een om te hoor?
hoe kom ek hieroor?
hoe kom ek verby?
hoekom doen jy dit aan my?
hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?
Jy't my lewe ingestap, my wereld gesteel
elke stowe straatjie, krom ou draadjie met my gedeel
om te weet dat ek aan oorskiet sal moet dra
om te weet dat jy sal aangaan tog sal ek jou nou vra
hoekom dan nou?
hoekom alweer?
hoekom maak jy my so seer?
hoekom is ek die laaste een om te hoor?
hoe kom ek hieroor?
hoe kom ek verby?
hoekom doen jy dit aan my?
hoekom hoor ek dan nou eers, dis verby?
hoekom, hoekom doen jy dit aan my?
Credits
Writer(s): Marc Brendon, Niel Schoombee, Don Kelly
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Link
Disclaimer:
i testi sono forniti da Musixmatch.
Per richieste di variazioni o rimozioni è possibile contattare
direttamente Musixmatch nel caso tu sia
un artista o
un publisher.